Sale!

1.8m Classic Full Leather Couch

(2 customer reviews)

R18,999.00 R10,950.00

2 reviews for 1.8m Classic Full Leather Couch

  1. Madeleine

    Hallo Rennie.
    Ek het nou net met jou gesels en sal graag 3 x 1.8 Classic FLC banke oor die volgende 3 maande wil bestel. Ek wil dit asb in Ox Blood Full Aniline hĂȘ. Baie dankie,ek hoor graag van jou.
    Groete
    Madeleine Kleynhans

  2. Madeleine Kleynhans

    Ek is van die Oos Vrystaat en het n reuse kans gevat om aanlyn leerbanke vanuit die Kaap te bestel!! Rennie het my egter vanaf die eerste oproep wat ek gemaak het, verseker dat ek maar gerus kan wees. Vandag is ek baie dankbaar dat daar nog mense met integriteit is en wat se woord hulle eer is, want, ek het my banke gekry en dit is meer as wat verwag het.!!! Dankie Ren en jou span vir n ongelooflike produk!!! Ek kan julle met trots aanbeveel.. Ek sal verseker weer in die toekoms, as die Here wil, met julle besigheid doen. Mag julle geseend wees in dit wat julle doen.
    Groete
    Madeleine Kleynhans

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *